VRYDAG 09 MEI 2025 – DROOMSINDROOM | DEMI LEE MOORE | JO BLACK
SATERDAG 10 MEI 2025 – PIESANGSKILLE | BARTO | LEAH | BRENDAN PEYPER | ELLOF | JUAN BOUCHER | KARLIEN VAN JAARSVELD | JAN JAN JAN | RIAAN BENADE | RICUS NEL | BOK VAN BLERK |APPEL | SNOTKOP
TUIS
Van die land se top kunstenaars om jou te vermaak oor die twee dae met die lekkerste kosse by die Coca Cola Kos Hof, fees stalletjies vir almal, die Happy Land Amusement Park “merry go round” vir die jonger klomp asook die Helpende Hande Pretpark met n vol program vir die klein feesters.
Dan vergeet ons ook nie van die Lekke Kuier Tuin vir die groter feesgangers met veilige parkering op die gronde.
Van klein tot groot en jong tot oud, ʼn familie musiek fees vir almal wat TWEE DAE VAN LEKKE FEES JOLYT gaan wees!
VRYDAG 10 MEI 2024 MC – TBC 15H00 – FEES TERREIN MAAK OOP |17H00 – DROOMSINDROOM |18H50 – DEMI LEE MOORE | 20H00 – JO BLACK SATERDAG 11 MEI 2024 MC – TBC 09H00 – FEES TERREIN MAAK OOP | TYD TBC – PIESANGSKILLE |TYD TBC – LEAH | TYD TBC– BRENDAN PEYPER|TYD TBC – ELLOF |TYD TBC – RIAAN BENADE | TYD TBC – BARTO | TYD TBC– RICUS NEL | TYD TBC – KARLIEN VAN JAARSVELD| TYD TBC – JUAN BOUCHER | TYD TBC – BOK VAN BLERK | TYD TBC– JAN JAN JAN |TYD TBC – APPEL | TYD TBC – SNOTKOP
Gesels asseblief met ons as U belangstel in die borgskap geleenthede vir OPPIFEES LEKKE KUIER 2025, Shane Engel op 083 412 5473 of shane@oppifees.co.za Please talk to us if you are interested in the sponsorship opportunities for OPPIFEES LEKKE KUIER 2025, Shane Engel at 083 412 5473 or shane@oppifees.co.za
NAVRAE
Vul die onderstaande vorm in en ons help jou gou-gou!